As ek vir myself op julle stelsel deur julle stelsel stuur dan ontvang ek dit in dieslfde send en receive aksie as wat ek dit stuur. Mooi so
E-pos Diens
Date: 2011/4/6
Subject: Re: shelterboxsa
Hi Simon
Hier is 'n pluimpie vir julle.
As mens deur adsl en Telkom uitstuur neem dit tussen 35 en 55 minute voordat dit vanuit telkom se stelsel verder gevoer word. As mens dit deur julle stuur is dit tusen milisekondes en 'n paar minute op die langste. MAW. as ek na 'n telkom email adres stuur deur telkom - alles op Telkom is daar hierdie onsaglike vertraging. As ek vir myself op julle stelsel deur julle stelsel stuur dan ontvang ek dit in dieslfde send en receive aksie as wat ek dit stuur. Mooi so